Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

LAPA Uitgewers

@ Sunday Times Books LIVE

Archive for the ‘History’ Category

Wapenstilstand en oorlogsveterane herdenk: “Fiksie help ons soms om die waarheid te verstaan”

Immer wesDie einde van die Eerste Wêreldoorlog word jaarliks op 11 November herdenk, met spesiale nabetragting aan alle oorlogsveterane.

‘n Onlangse boek wat die verskrikking van oorlog op ‘n ongelooflike wyse verwoord is Irma Joubert se splinternuwe roman Immer wes. Dit is die eerste boek in haar nuwe trilogie wat fokus op die lyding van vrouens in kinders in oorloë, ’n tema wat Joubert na aan die hart lê.

“Irma Joubert skets die verskrikking van die Eerste Wêreldoorlog deur die oë van ‘n baie onskuldige meisie. Dit is uitstekend, want die impak van die verskrikking is daarom soveel groter as vervat in droë feite,” skryf Izak de Vries in ‘n artikel op sy LitNet-blog waarin hy die wapenstilstand, beter bekend as die Armistice, herdenk en verduidelik waarom oorlogsveterane ook vandag onthou word.

Lees die artikel:

Fiksie help ons soms om die waarheid te verstaan.

Vandag om 11:00 vier die wêreld die sluiting van die vrede tussen die Geallieerde Magte en Duitsland aan die einde van die Eerste Wêreldoorlog.

Dit is ook die dag waarop oorlogsveterane van alle oorloë gedenk word.

Lees ook:

 

Boekbesonderhede


» read article