Steinhoff en die Stellenbosse Boys #1 na slegs een week!
As julle wonder waarom LAPA met ’n wintie wip in die stap rondloop, wel, ons Steinhoff-boek is nommer 1 na slegs een week!
Die embargo is op 29 Junie gelig en teen 7 Julie plaas Nielsen Bookdata Steinhoff en die Stellenbosse Boys nommer 1 op die algehele niefiksielys, asook op die lys van Suid-Afrikaansvervaardigde boeke.
Boekbesonderhede
- Steinhoff en die Stellenbosse Boys deur James-Brent Styan
EAN: 9780799371635
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
Please register or log in to comment