Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

LAPA Uitgewers

@ Sunday Times Books LIVE

Van Raserige Diere tot Raserige Voertuie – Vier nuwe leesboekies in die Lawwe Geluide-reeks

LAPA Uitgewers stel bekend vier nuwe leesboekies in die Lawwe Geluide 6-reeks – Raserige Voertuie, Raserige Diere, Ou oom Klasie het ‘n plaas en Die Wiele van die Bus:

Raserige VoertuieRaserige DiereOu oom Klasie het 'n plaasDie Wiele van die Bus

 
Kom kuier by oom Klasie op die plaas of kom ry op die bus en sing saam met die gewilde en bekende kinderliedjies. Of kom swaai saam met Arno Apie tussen die takke rond terwyl hy die raserige diere leer ken of ry saam met Tommie Taxi deur die stad en vind meer uit oor sy raserige voertuigmaats.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment