Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

LAPA Uitgewers

@ Sunday Times Books LIVE

Tieners: Wees internet-slim en volg Fanie Viljoen se raad om webgevare te vermy

Die internet het ‘n onontbeerlike deel van ons samelewing geword. Al probeer jy, jy kan dit nie vermy nie. Dit is ook ’n lekker kuierplek, met ‘n legio geleenthede en moontlikhede, maar daar skuil ook baie gevare in die slaggate van die webruimte …

ProoiPlonsUitPleisters vir die dooiesNova: Eindspel

 
Fanie Viljoen, ‘n gesoute internetverbruiker wat tienertaal góéd praat, het ‘n paar moets en moenies van internet navigasie op Hoezit! gedeel. Hy deel ook raad oor kuber-boelies en herinner lesers: “Die foto’s en goed wat jy op die internet sit, bly vir ewig daar.”

Lees Viljoen se artikel om meer internet-slim te word, en deel dit met die tieners in jou lewe om hul ook op te voed:

Moets

* Gebruik ’n skuilnaam as jy die internet surf.
* Siesa! Het jy iets gesien wat jy nie moes nie? Maak die webblad onmiddellik toe! Vertel ook dadelik vir jou ouers.
* Praat net met mense wat jy ken. Jy sal mos nie in die werklike lewe met vreemdelinge praat nie.
* Vertel jou ouers as iemand vir jou vra om lelike goed te doen.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment