Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

LAPA Uitgewers

@ Sunday Times Books LIVE

Die goue sand van ’n verlate strand – Elize Davies deel die inspirasie vir Onmoontlike mansmens

Onmoontlike mansmensElize Davies se nuutste romanse, Onmoontlike mansmens, het pas by LAPA Uitgewers verskyn. Die skrywer het haar inspirasie vir die liefdesverhaal op die Romanzalesersblog gedeel.

In Onmoontlike mansmens trou Karien met die aantreklike Hugo om haar tuisdorp te red van ondergang. Hy dink egter dat sy net ‘n gewetenlose vrou is wat sy geld wil steel. Verder voer Karien se pa ‘n komplot teen Hugo en sy besef dat sy ten spyte van alles werklik lief is vir haar man.

Davies vertel van ‘n seermaakmooidag op ‘n strand in Oos-Londen wat as inspirasie gedien het vir hierdie storie.

Lees die artikel:

Watter meisie sou op die goue sand van ’n verlate strand loop? Sy moet sag en vroulik wees, maar iemand wat nie op haar laat trap nie; onskuldig, maar nie naïef nie. Só is Karien gebore. En die man wat die strand met haar deel?

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment