Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

LAPA Uitgewers

@ Sunday Times Books LIVE

Kom beleef die emosie met Romanza-skrywers by Bargain Books Heidelberg Mall

Uitnodiging: Kom ontmoet die Romanza-skrywers

 
Om voor te beginMiddernagminnaarVyfstermanLAPA Uitgewers en Bargain Books Heidelberg nooi jou uit om Romanza-skrywers te kom ontmoet!

Kom beleef die emosie op 9 Mei 2015 wanneer Magdaleen Walters (Om voor te begin), Dina Botha (Middernagminnaar) en Susan Olivier (Vyfsterman) oor hul werk, en die liefde wat daarin gaan, sal gesels.

Die geleentheid begin om 11:00 en sal teen 13:00 klaar wees.

Bring jou boeke sodat die skrywers dit kan teken, of kom skaf ‘n paar nuwe titels aan.

Sien jou daar!

Besonderhede

  • Datum: Saterdag, 9 Mei 2015
  • Tyd: 11:00 tot 13:00
  • Plek: Bargain Books,
    Winkel 54, Heidelberg Mall,
    Hoek van N3 Jacobsstraat,
    Heidelberg,
    Gauteng | Padkaart
  • Sprekers: Magdaleen Walters, Dina Botha en Susan Olivier
  • RSVP: heidelberg@bargainbooks.co.za, 016 341 2167

 

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment