Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

LAPA Uitgewers

@ Sunday Times Books LIVE

Izak de Vries oor Chanette Paul en Ewebeeld: “Die Afrikaans letterkunde het sulke stemme nodig”

Izak de Vries het onlangs ‘n artikel op sy LitNet-blog geplaas oor Chanette Paul se belangrike bydrae tot die verheffing van Afrikaanse ontspanningsfiksie.

EwebeeldEendag op ’n MaandagRaaiselspieëlSiende blind

 
Paul het vanjaar haar derde Lekkerlitprys gewen, dié keer met Ewebeeld. Die wenner word gekies deur die lesers self en nie deur ‘n paneel deskundiges nie. “Dit wil gedoen wees,” skryf De Vries.

De Vries meen dat daar vier soorte boeke is en al vier verdien ‘n plek in die literêre kanon. Lees die artikel:

Ek kan dit nie beter stel nie, en die Afrikaans letterkunde het sulke stemme nodig.

Die punt is, daar is vier soorte boeke in my opinie:

1. Moeilike boeke wat ook ’n goeie storie het.

2. Lekkerleesboeke wat ook op vele vlakke iets beteken.

 
Verwante skakels:

 
Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment