Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

LAPA Uitgewers

@ Sunday Times Books LIVE

Hekel ’n kleurvolle onderbaadjie met Karen Adendorff se maklike patroon

Alles oor hekelCrochet Know HowAlles oor hekel 2Crochet Know How 2

 
Hekeldrag is steeds hoogmode, met gehekelde items wat oral kop uitsteek.

Vir diegene wat self klere kan of wil maak het Karen Adendorff – outeur van Alles oor hekel en Alles oor hekel 2 – ‘n pragtige patroon vir ‘n kleurryke onderbaadjie met ‘n moeilikheidsgraad van slegs twee **.

Volg die maklike patroon, gedeel op Vrouekeur se webtuiste:

Benodigdhede
• ELLE PURE GOLD DK (100 g-balle): 1 bal elk Chilli en Terracota en 2 balle Titanium
• ELLE CLASSIC WOOL BLEND (100 g-balle): 1 bal Salsa
• 3.5 mm-hekelpen
• Naald om gare mee weg te werk

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment