Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

LAPA Uitgewers

@ Sunday Times Books LIVE

Alta Cloete vier haar Seisoene-reeks by die Paarl Openbare Biblioteek

Alta Cloete se jongste boek, Seisoen van lig en donker, het vanjaar by LAPA Uitgewers verskyn. Die skrywer het die bekendstelling van die vierde boek in haar Seisoene-reeks by die Paarl Openbare Biblioteek saam met LAPA en Bargain Books gevier.
 

Seisoen van lig en donkerSeisoen van vervullingSeisoen van vergifnisSeisoen van genade

 
Liezl Davids van Paarl Post en Schalk Cloete het foto’s van die geleentheid geneem en LitNet het die kiekies op hul webtuiste gedeel. Loer na die foto’s:

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment