Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

LAPA Uitgewers

@ Sunday Times Books LIVE

Lokprent: Frankie en Milan maak kuns in publieke ruimtes in Ek was hier deur Nanette van Rooyen

Ek was hierNanette van Rooyen het onlangs saam met die Nederlanse skrywer Benny Lindelauf werkswinkels oor skeppende skryfwerk aangebied om ’n liefde vir lees onder skoliere aan te wakker. Van Rooyen het gesels oor die temas in haar jeugroman Ek was hier wat in 2011 die LAPA jeugromankompetisie gewen het.

Izak de Vries het die lokprent vir Ek was hier op LitNet gedeel met ’n bespreking van hoe Van Rooyen se jong karakters hulself deur middel van kuns in publieke ruimtes uitdruk. Die lokprent volg die lewe van Frankie en Milan, twee tieners wat hou van ou musiek, skaatsplank ry en graffiti in die groot stad.

Ek was hier was in 2011 die wenboek in LAPA se jeugromankompetisie.

Loer na die lokprent:

YouTube Preview Image

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment