Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

LAPA Uitgewers

@ Sunday Times Books LIVE

Martin Steyn se Donker spoor skitter op DEKATv (Plus: Lokprent)

Donker spoorDEKATv het vroeër vanjaar ’n onderhoud met Martin Steyn gevoer oor die uitgewersproses en LitNet het foto’s van die dag op hul webtuiste geplaas.

DEKATv-aanbieder Gerard Scholtz het met die Donker spoor-outeur gesels oor sy debuutmisdaadroman, en al die werk wat daarin gaan om uiteindelik die finale produk uit te gee. Donker spoor vertel die storie van speurder Jan Magson, op die spoor van ’n reeksmoordenaar in Durbanville.

Die insetsel, uitgesaai op kykNET in September, was geskiet deur Steampunk Produksies en die vervaardiger was Elzilda Becker.

Loer na die foto’s:

Loer na die angswekkende lokprent vir Donker spoor:

YouTube Preview Image

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment