Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

LAPA Uitgewers

@ Sunday Times Books LIVE

Wat verklap jou gelaatstrekke? Legkaart van jou gesig deur Marthie Maré by Woordfees 2014 bekendgestel

 
Legkaart van jou gesig: Fisionomie in 'n neutedopYour Face PuzzleFisionomie, die studie van gelaatstrekke om ‘n persoon se karaktereienskappe te identifiseer, word prakties verduidelik in Marthie Mare se nuwe boek Legkaart van jou gesig (Your Face Puzzle in Engels) wat vandag by die US Woordfees bekendgestel is.

In gesprek met Marlene Malan het Maré vir die gehoor in die fees se Boektent vertel dat mense met lae ore byvoorbeeld versigtig besluite neem en dat bakore op vraerigheid dui. Sy het ook ‘n persoon uit die gehoor se gesig geanaliseer en vertel wat haar bevindinge was nadat sy verskeie bekendes se gesigte bekyk het.

Lees Helené Prinsloo se twiets van die geleentheid om uit te vind wat Maré vir die gehoor oor Oscar Pistorius, Riaan Cruywagen en Steven Hofmeyr kon vertel:

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment