Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

LAPA Uitgewers

@ Sunday Times Books LIVE

Francois Bloemhof versamel beste misdaadskrywers se kortverhale in Donker plekke

Donker plekkeLapa-uitgewers stel met trots Donker plekke, ‘n bundel misdaad-kortverhale uit die pen van gesoute skrywers, saamgestel deur François Bloemhof, bekend.

Skop, skiet, spanning en aksie word in hierdie versameling misdaad-kortverhale deur die beste skrywers in dié genre in Suid-Afrika aangebied.

Die Books LIVE-lede Margie Orford en Mike Nicol se stories verskyn onder andere in dié aksiebelaaide bundel.

Stories en skrywers sluit in:

Afnaweek – Alex Muller
Rietfontein – Piet Steyn
Die winterweer – Emile Joubert
Vuurdoop – Odette Schoeman & Jacques Janse van Rensburg
Die perfekte moord – Deon Meyer
Skemer staan vir huis toe gaan – François Bloemhof
Onttrekking – Riana Mouton
Nagvlug – Chris Barnard
Die man met die jesus-gesig – Chanette Paul
Wanneer dit gebeur – Johan van Lill
Die nag van die Jägermeisters – Harry Kalmer
Die ontmoeting – Margie Orford
Afspraak – Herman Wasserman
My naam is Bart – Leon van Nierop
Die man met die groot ego – Quintus van der Merwe
Full house – Mike Nicol
Stemme – Jaco Jacobs
Die afskeid – Reinet Nagtegaal
Plig – Annemarie Marais
In die bloed – Deon Meyer
Vir die rotte – Fanie Viljoen
Hierdie donker veld – Tom Dreyer
Die vloed – Karin Brynard
Wegkruipertjie – François Bloemhof

Oor die samesteller

François Bloemhof is ʼn bekende en beroemde skrywer van radioverhale, jeugverhale en volwasse fiksie. Hy het in sy roemryke loopbaan al meer as 40 titels gepubliseer. ’n Paar van die onlangse bekende titels is: Spinnerak (2006); Jagseisoen (2007); Harde woorde (2009); en Die onbekendes (2010)

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment