Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

LAPA Uitgewers

@ Sunday Times Books LIVE

Bekendstelling van My pad met engele deur Belinda Bras-Nel in Vanderbijlpark

Uitnodiging - Bekendstelling van My pad met engele

My pad met engeleLapa-uitgewers nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van Belinda Bras-Nel se boek My pad met engele by Stay 4 T and Art in Vanderbijlpark.

Kom sluit op Vrydag, 11 November 2011 om 11:00 vm by ons aan.

Sien jou daar!

Besonderhede van die bekendstelling

  • Datum: Vrydag, 11 November 2011
  • Tyd: 11:00 vm
  • Venue: Stay 4 T and Art,
    Deliusstraat 6A, SW 5,
    Vanderbijlpark | Padkaart
  • RSVP: Teen 9 November 2011 by samantha@lapa.co.za

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment