Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

LAPA Uitgewers

@ Sunday Times Books LIVE

Video: Niklaas van Rensburg, die Siener, se graf besoek

Niklaas van Rensburg: Die SienerDie KykNet-program Wie lê waar het onlangs na Ottosdal in die Noord-Wes provinsie gereis na die plaas waar Siener van Rensburg geboer het. Hulle het met Van Rensburg se agterkleinkind gesels en die graf besoek waar Siener begrawe is. Kyk die video van die program hieronder.

Andries Raath se nuwe boek, Niklaas van Rensburg: Die Siener, bied meer inligting oor hierdie merkwaardige man se lewe. Raath plaas die Siener in dié boek teen die agtergrond van sy gesinslewe, godsdienstige omgewing en die pioniersgemeenskap waarin hy grootgeword het:

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment