Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

LAPA Uitgewers

@ Sunday Times Books LIVE

Nuwe kookboek: Ek sou kon doen met ‘n pampoen deur Nettie Cilliers

Ek sou kon doen met \'n pampoenDie basis van elkeen van die resepte in Ek sou kon doen met ‘n pampoen is pampoen, verskeie groente in die pampoenfamilie. Die resepte sluit in: Koue botterskorsie-en-peppadew-sop; Botterskorsie-en-avokadoslaai; Songedroogde Tamatie en Murgpampoentjie Quiche; Burgers met hoender en Murgpampoentjies; Gebakte Karamel Boerpampoenskywe; Geroosterde Botterskorsie Lasagne met Ricotta en Kappertjiesaad; Murgpampoentjiekoek; Sjokoladekoek; Driekleur-sjokolade-pampoen-kaaskoek en selfs Pekanneut-pampoenfudge.

Oor die outeur

Nettie Cilliers is woonagtig in die Douglas-distrik, waar sy haar passie vir lekker kos uitleef. Sy bied gereelde kookdemonstrasies aan waar sy interessante, maar smaaklike disse voorsit. Hierdie is haar tweede publikasie, Kleinkoekies, blikke vol! is in 2003 deur LAPA uitgegee.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment