Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

LAPA Uitgewers

@ Sunday Times Books LIVE

Resep uit Vrouekeur: Heerlike hoenderpastei

Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 2Hierdie hoenderpastei kan in een groot oondbak of in aparte oondvaste bakkies gemaak word. Hoe jy dit ookal voorsit, dis heerlik! Raadpleeg Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 2 vir nog smaaklike resep-idees:

4 porsies

* bietjie olie
* 2 uie, fyngekap
* 2 selderystingels, fyngekap
* knypie droë pietersielie
* 2,5 ml (½ t) vars knoffel, gekap
* 250 g (1 pakkie) sampioene, in
skyfies gesny
* 300 g hamsteaks, in blokkies gesny
* 6 gaar hoenderborsies, gevlok
* 30 ml (2 e) koekmeel
* 375 ml (1½ k) hoenderaftreksel
* sout en peper na smaak
* 250 ml (1 k) room
AARTAPPELLAAG
* 3 groot aartappels, geskil en in blokke gesny
* 750 ml (3 k) hoenderaftreksel
* 15 ml (1 e) melk
* 5 ml (1 t) bakpoeier
* 45 ml (3 e) sagte botter

Stel oond op 180 °C.

Boekbesonderhede

Foto te danke aan Vrouekeur

 

Please register or log in to comment