Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

LAPA Uitgewers

@ Sunday Times Books LIVE

Wat’s vir aandete? Vrouekeur se resep vir hoender-en-rys-gebak!

Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 2Tower gewone hoender en rys op met hierdie resep vir hoender-en-rys-gebak. Daar kom selfs ‘n bietjie soetrissie in – vir die skop! Wonder jy dikwels wat om vir aandete te maak? Skaf dan Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 2 aan, want dis propvol lekker resepte.

6 porsies

* bietjie olie
* 2 uie, gekap
* 2,5 ml (½ t) knoffel, gekap
* 5 ml (1 t) droë gemengde kruie
* 1 groen soetrissie, in blokkies gesny
* 6 hoenderborsies, in blokkies gesny
* 410 g (1 blik) pitmielies
* 420 g (1 blik) gekapte tamaties
* 15 ml (1 e) tamatiepasta
* 2 hoenderaftrekselblokkies
* 5 ml (1 t) bruinsuiker
* 1,5 ℓ (6 k) gaar witrys
* 500 ml (2 k) cheddar, gerasper
KAASSOUS
* 60 ml (4 e) botter
* 60 ml (4 e) koekmeel
* 1 ℓ (4 k) warm melk
* sout na smaak
* rooipeper na smaak

Stel oond op 180 °C.
1 Verhit olie en soteer uie en knoffel tot sag.

Boekbesonderhede

Foto te danke aan Vrouekeur

 

Please register or log in to comment