Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

LAPA Uitgewers

@ Books LIVE

Resep uit Vrouekeur: Vinnige, maklike spaghetti-aandete

Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 2Maak ‘n lekker spaghetti-aandete vir jou gesin. Hierdie resep, wat op Vrouekeur se webblad verskyn, is vinnig en maklik – net soos al die ander heerlike resepte in die kookboek Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 2 deur Marlo Carstens.

500 g (1 pak) spaghetti
bietjie olie
1 ui, gekap
2,5 ml (½ t) vars gekapte knoffel
knypie droë gemengde kruie
250 g (1 pakkie) spek, gekap
250 g (1 pakkie) sampioene, in skyfies gesny
30 ml (2 e) blatjang
sout en peper na smaak
340 g (1 blik) pitmielies, gedreineer
400 g (1 blik) geroomde tamatiesop
500 ml (2 k) mozzarella, gerasper

Stel oond op 180 °C.
1 Kook spaghetti in borrelende water waarby bietjie sout en olie gevoeg is tot net gaar. Dreineer, roer bietjie olie deur en hou eenkant tot benodig.

Boekbesonderhede

Foto te danke aan Vrouekeur

 

Please register or log in to comment