Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

LAPA Uitgewers

@ Sunday Times Books LIVE

Potgooi: Martie Preller lees voor uit die Babalela-boek Diep, diep in ‘n donker bos

BabalelaDiep, diep in 'n donker bosMartie Preller se Babalela-boeke is van die suksesvolste kinderboeke in Afrikaans. Daar is al meer as 40 000 kopieë van die eerste twee boeke in die reeks verkoop. Dit is nie moeilik om te sien waarom nie, want die oulike pers Babalela’tjie kruip sommer vinnig in ‘n mens se hart in. Luister na ‘n potgooi waarin Martie Preller, die skrywer van die reeks, uit die tweede Babalela-boek, getiteld Diep, diep in ‘n donker bos, voorlees.

Boekbesonderhede

Illustrasie te danke aan Chessalee in London

 

Please register or log in to comment