Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

LAPA Uitgewers

@ Sunday Times Books LIVE

About LAPA Uitgewers

Kontak ons

By LAPA streef ons na die beste. As jy enige foute raaksien of voorstelle het om die blad nog beter te maak, kontak ons gerus by lapa@lapa.co.za. Ons hoor graag van jou!

Pretoria

Fisiese     
adres
Bosmanstraat 380
Pretoria
sien kaart
Posadres Posbus 123
Pretoria
0001
Tel 012 401 0700
Faks 012 324 4460 of 012 401 0734
E-pos lapa@lapa.co.za

Kaapstad (Klasgids, Skole en Skoleboekhandelaars)

Fisiese     
adres
Cascades 1, Winkel 1,
Tyger Waterfront, Carl Cronjerylaan
Belville
sien kaart
Posadres Cascades 1, Winkel 1,
Tyger Waterfront, Carl Cronjerylaan
Belville, 0001
Tel 021 914 0936
Faks 086 603 6624
E-pos lapa@lapa.co.za

~ ~ ~

Oor ons
 
LAPA is daarop gerig om in die leesbehoeftes van die Afrikaanse gesin te voorsien. Kwaliteit, waarde vir geld en verskeidenheid is vir ons ononderhandelbaar.
  

LAPA weet dat lees in die moedertaal onontbeerlik is vir enige kind se ontwikkeling. Daarom fokus ons op opwindendekinder- en jeugboeke wat Afrikaanssprekende kinders lief maak vir lees.

  

LAPA voorsien ook in die leesbehoeftes van Afrikaanssprekende volwassenes:
· Fiksie wat die hele spektrum – van ontspanning tot letterkunde – dek
· Nie-fiksie oor ’n wye verskeidenheid onderwerpe
· Kook-, handwerk- en doen-dit-selfboeke

  

LAPA se Romanza-klub is geskep om opwindende, bekostigbare liefdesverhale aan ons lesers te bied. Daar verskyn maandeliks vier boeke in die Romanza-reeks sowel as liefdesromans deur Suid-Afrika se gewildste Afrikaanse skrywers.

  

Ons publiseer ook kwartaalliks ’n bestelgids, lapaboeke. Dit bevat al ons nuutste boeke, artikels, onderhoude met skrywers en handige kieslyste. Bly op hoogte van al die opwinding deur op ons nuusbrief in te teken.

  

Boeke wat by LAPA bestel word, word gratis verpak en na jou gestuur. Vind meer uit oor die versending van LAPA-boeke.

  

Bestel jou boeke per foon 012 401 0700, e-pos of hier op ons webblad. Registreer nou.

  

LAPA se boeke is ook beskikbaar by die meeste toonaangewende boekhandelaars in die land.

  

Handelaars kan hier inteken.

 

  

*LAPA vertaal soms op aanvraag Afrikaanse boeke na Engels en ander inheemse Suid-Afrikaanse tale.
 

Please register or log in to comment